Author: c***4
Date:
Review: Weereens meer as tevrede met my Shein bestelling. Die bestelling het letterlik n week, 7 dae gevat vanaf bestelling geplaas is tot aflewering. Wat jy sien is wat jy kry. Sizes is true to size. Mal oor my klere en elke ander item wat ek al gekoop het😍😍😍😍😍😍😍😍😋😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍 daar is ook niks fout met die kwaliteit nie Aflewering tot in Suid-Afrika vat +- 7 werksdae dan het ek dit. Goeie gehalte vir geld en kwaliteit!!!!!! Love love love shein produkte
顏色: Sage Green
尺寸: 25*25cm